top of page

Foto Oomblikke
Ons wil graag die naweek deur almal se oë beleef.
Help ons om die spesiale oomblikke van ons troue vas te vang deur julle foto's en video's met ons te deel.
Skandeer die QR-kode hieronder of klik op die knoppie om direk na ons gedeelde Google Album te gaan.
Elke foto vorm deel van ons #VanNiekerkVerhaal 🖤

Skandeer om foto’s op te laai
bottom of page