top of page

Geskenklys

Julle is die mense naaste aan ons harte, en ons voel ongelooflik bevoorreg om hierdie spesiale dag saam met julle te kan vier.

Ons huisie is reeds vol gepak,
so ’n bydrae tot ons drome is beter as ’n geskenk op die rak.

Indien julle graag iets wil gee, sal ’n bydrae tot ons toekomstige avonture saam opreg waardeer word.

🤍

Bankbesonderhede

Bank: Capitec

Rekeningnaam: VAN NIEKERK TROUE

Rekeningtipe: Main Account

Rekeningnommer: 2450393966
Tak Kode: 470010
SWIFT/BIC: CABLZAJJ

REF: jou naam

bottom of page