top of page

Tydlyn

Saterdag, 12 Desember 2026

Ons sien uit daarna om hierdie besondere dag saam met julle te vier.
Hier is hoe ons dag gaan verloop. 🤍

15h30

Gaste Arriveer

Maak jouself tuis en geniet die bosveld-atmosfeer.

16h00

Seremonie

Die belangrikste "ja" van ons lewens.

17h00

Verwelkomingsdrankies & Foto's

'n Kans om te kuier, te lag en die oomblikke vas te vang.

18h30

Onthaal

Goeie kos, lekker geselskap en herinneringe wat gemaak word.

20h00

Dans Onder Die Sterre ✨

Die partytjie begin.

bottom of page