top of page
Picture13_Nero_AI_Image_Upscaler_Photo_Face.jpeg

Verblyf

Ons wens ons kon almal by Manzi Maningi akkommodeer, maar ongelukkig is die beskikbare verblyf beperk.

Vir die avontuurlustiges het ons nog 'n paar ten volle toegeruste kampstaanplekke beskikbaar. Die kampterrein beskik oor kragpunte en netjiese ablusiegeriewe, sodat julle die bosveld op sy beste kan geniet.

Indien julle nie wil kamp nie, het ons 'n paar verblyfopsies naby die venue gelys om julle beplanning 'n bietjie makliker te maak.

​

Aangesien Desember 'n gewilde vakansietyd is, beveel ons aan dat verblyf so vroeg moontlik bespreek word om teleurstelling te voorkom. Dit geld veral vir die verblyfopsies hieronder, aangesien hulle almal op dieselfde pad as die venue geleΓ« is en gewoonlik vinnig vol bespreek word.

Ons sien daarna uit om die naweek saam met julle in die bosveld deur te bring.

VirEwigVanNiekerk-logo

Kamp by Manzi Maningi Lodge

Kampstaanplekke is beskikbaar vir gaste wat graag die volle bosveldervaring wil geniet.

Indien julle belangstel om te kamp, kontak Melissa - 0686258676 asseblief direk vir beskikbaarheid.

Verblyf word op 'n eerste-kom-eerste-bedien basis toegeken.

Aanbevole Verblyfopsies

Hartbeeshoek Nature Reserve
Simunye Private Game Reserve

πŸ“ Ongeveer 12–14 km vanaf Manzi Maningi Lodge
πŸ›£ GeleΓ« op dieselfde grondpadroete as die venue
πŸ“ž 060 464 6021
βœ‰οΈ info.hartbeeshoek@gmail.com

πŸ“ Ongeveer 10–15 km vanaf Manzi Maningi Lodge
πŸ›£ GeleΓ« op dieselfde grondpadroete as die venue
Kontak: Debbie Harris
πŸ“ž 082 657 5859
βœ‰οΈ sales@simunyehealing.co.za

Moegatle Accom. & 4x4 Trails

πŸ“ Ongeveer 10–13 km vanaf Manzi Maningi Lodge
πŸ›£ GeleΓ« op dieselfde grondpadroete as die venue
πŸ“ž 082 823 1004

Swa-Zulu Farmhouse

πŸ“ Ongeveer 10–13 km vanaf Manzi Maningi Lodge
πŸ›£ GeleΓ« op dieselfde grondpadroete as die venue
πŸ“ž 082 899 9900

Dube Private Game Reserve

πŸ“ Ongeveer 10–13 km vanaf Manzi Maningi Lodge
πŸ›£ GeleΓ« op dieselfde grondpadroete as die venue
πŸ“ž 082 375 6179

bottom of page